GISP2D1837 crop - A close up of a metal plate on a table

Similar

GISP2D1837 crop - A close up of a metal plate on a table

description

Summary

The documentation is reproduced here:

Afrikaans: Hierdie foto wys 'n snit van die GISP2-yskern van 1837-1838 meter. Die vertikale lyne dui op die verskillende jaarlikse lae. Die wisseling in die lae se voorkoms is as gevolg van die verskil in die sneeukristalle se groottes tussen winter en somer en die daaropvolgende wisseling in die volopheid en grootte van die lugborrels wat in die ys vasgevang is. Deur hierdie lae te tel (en ook van ander tegnieke gebruik te maak), kan 'n die ouderdom van die ys bereken word. Hierdie yskern het ongeveer ~16250 jaar terug gevorm, tydens die laaste fases van die vorige ystydperk en ongeveer 38 jaar kan hier waargeneem word. Deur die ys en vasgevange gasse te analiseer, kan wetenskaplikes meer te wete kom oor klimaattoestande van die verlede.
English: This photograph shows a section of the GISP2 ice core from 1837-1838 meters in which annual layers are clearly visible. The appearance of layers results from differences in the size of snow crystals deposited in winter versus summer and resulting variations in the abundance and size of air bubbles trapped in the ice. Counting such layers has been used (in combination with other techniques) to reliably determine the age of the ice. This ice was formed ~16250 years ago during the final stages of the last ice age and approximately 38 years are represented here. By analyzing the ice and the gases trapped within, scientists are able to learn about past climate conditions.

date_range

Date

1837
create

Source

Wikimedia Commons
copyright

Copyright info

public domain

Explore more

ice cores
ice cores